|
‘n Paar Wenke
Moet nooit oorspronklike dokumente
stuur nie, maak afdrukke en/of faks dit.
E-pos en faks is vinniger en dikwels goedkoper
as ander metodes.
Moenie geregistreerde pos gebruik nie,
dis stadig.
E-pos is die heel beste, stuur na eise@onderhoudseise.co.za,
veral as al u inligting in elektronies formaat is of
geskandeer kan word. Ons kantoor sluit soms in die tweede
helfte van Desember, maar ons reageer dan steeds op
e-pos en oproepe na ons selfone.
|